Net nog een van die mooi uitsigte vanaf die plaas.
Die boshuisie se dak steek net-net bo die bome uit - vir daardie regte bosgevoel.